Image

Laerskool Sanddrift se Klerewinkel

Die klerewinkel is op die skoolterrein geleë, in die gebou by die sportveld.
Skoolklere is in die winkel beskikbaar. Kontak skool vir tye.

Dogters Skoolrok

R195.00 – R260.00

Seuns Kortmou Hemde

R125.00 - R135.00

Seuns Langmou Hemde

R130.00 - R140.00

Seuns Navy Kortbroek

R100.00 – R130.00

Seuns / Dogters Navy Langbroek

R120.00 – R150.00

Seuns / Dogters Pullover

R180.00 – R230.00

Seuns / Dogters Truie

R220.00 – R250.00

Seuns / Dogters Polar Fleece

R300.00 - R320.00

Das

R50.00

Lang Kouse

R35.00

Kort Kouse

R35.00