Image

Akademie

AKADEMIE

Laerskool Sanddrift volg die CAPS-kurrikulum soos bepaal deur die Departement van Onderwys.

www.education.gov.za
books-1702790_1920.jpg


Ons personeel word gereeld op die nodige kursusse gestuur om sodoende, top akademiese onderrig aan ons leerders te verskaf – en dit word jaarliks bewys deur ons puik prestasies.

KULTUUR


Laerskool Sanddrift presteer uitsonderlik goed in kultuur, buitengewone prestasies word behaal waarop ons baie trots is. Ons leerders blink behoorlik uit by die Kunswedstryd van Brits.
graduation-2038866_1920.jpg
Ons neem deel aan monoloë, voordrag, gedramatiseerde voordrag asook sang. ATKV-redenaars en Radikale redenaars geniet ook groot aanhang by ons leerders en hul behaal goeie prestasies.

Elke jaar neem een en elke leerder deel aan ons welbekende Musiekblyspel.
laat-ons-lees.jpg